Marla Sokoloff

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marla Sokoloff
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marla Lynne Sokoloff
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marla Sokoloff (gebore 19 Desember 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Whatever It Takes (2000), Dude, Where's My Car? (2000), en Sugar & Spice (2001), en in die televisiereeks The Practice (1997).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2000: Whatever It Takes
  • 2000: Dude, Where's My Car?
  • 2001: Sugar & Spice
  • 2004: The Tollbooth
  • 2004: Freshman Orientation
  • 2004: Love on the Side
  • 2009: Play the Game
  • 2011: Scents and Sensibility
  • 2011: The Chateau Meroux

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1997: The Practice
  • 1997: Over the Top
  • 2006: Modern Men
  • 2006: Big Day
  • 2017: Chic Mama Carpool

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: A Date with Darkness: The Trial and Capture of Andrew Luster
  • 2005: Christmas in Boston
  • 2008: Alyx
  • 2009: Flower Girl
  • 2010: Gift of the Magi
  • 2012: A Christmas Wedding Date

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2000: Whatever It Takes: Making-Of Featurette
  • 2000: Whatever It Takes: Deleted Scenes
  • 2009: Bionicle: The Legend Reborn: Metus' Revenge
  • 2013: Cindy Alexander: Wonderful
  • 2013: Wonderful

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]