Marlene Forte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marlene Forte
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ana Marlene Forte Machado
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marlene Forte is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Real Women Have Curves (2002) en A Haunted House (2013), en in die televisiereekse Superstore (2015) en Fear the Walking Dead (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1991: The Color of Love
  • 1997: Lena's Dreams
  • 1998: Bury the Evidence
  • 2000: The Love Machine
  • 2000: The Accountant
  • 2001: Reunion
  • 2002: Real Women Have Curves
  • 2004: Indocumentados
  • 2007: Adrift in Manhattan
  • 2008: Glow Ropes: The Rise and Fall of a Bar Mitzvah Emcee
  • 2013: A Haunted House
  • 2015: I Am Gangster
  • I Love Hate
  • Broome Street Boys

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: For the People
  • 2008: Ylse
  • 2011: Caribe Road
  • 2015: Superstore
  • 2015: Fear the Walking Dead

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: Little Girl Lost: The Delimar Vera Story

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: CC Variety TV

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]