Marthinus Prinsloo
Voorkoms
Marthinus Prinsloo | |
---|---|
| |
Geboortedatum | 1838 |
Sterfdatum | 1903 (65 jaar oud) |
Lojaliteit | Oranje-Vrystaat |
Rang | Boeregeneraal |
Veldslae/oorloë | Tweede Vryheidsoorlog |
Marthinus Prinsloo (1838 - 1903) was 'n Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy is in 1838 gebore en word 'n Kommandant in die Winburgkommando in 1867. Gedurende die eerste fase van die Tweede Vryheidsoorlog was hy die aanvoerder van die Vrystaatkommando's in Natal. Hy is gekritiseer vir sy optrede tydens die Platrand-aksies. Later was hy die aanvoerder van die Vrystaatmagte in die Brandwaterkom. Op 30 Julie 1900, naby Fouriesburg, gee hy ook oor aan die Britse magte saam met 4 300 burgers, meeste by Surrender Hill. Hy sterf in 1903.
Bron
[wysig | wysig bron]- The Hall Handbook of the Anglo Boer War. Darren Hall. 1999. ISBN 0-86980-943-1