Mary Page Keller

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mary Page Keller
Geboorte 3 Maart 1961 (1961-03-03) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Page Keller (gebore 3 Maart 1961) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Negotiator (1998), Gigantic (2008), en Beginners (2010), en in die televisiereeks Duet (1987).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1987: Scared Stiff
  • 1988: A Place to Hide
  • 1992: Ulterior Motives
  • 1998: The Negotiator
  • 2008: Gigantic
  • 2010: Beginners

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1983: Go
  • 1987: Duet
  • 1989: Open House
  • 1991: Baby Talk
  • 1992: Camp Wilder
  • 1993: Joe's Life
  • 1999: Zoe, Duncan, Jack & Jane
  • 2000: Emeril
  • 2014: Chasing Life

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1989: Those She Left Behind
  • 1990: Revealing Evidence: Stalking the Honolulu Strangler
  • 1991: Deception: A Mother's Secret
  • 1995: The Colony
  • 1995: Picture Perfect
  • 1997: Any Place But Home
  • 1998: Dirty Little Secret
  • 1999: Johnny Tsunami
  • 2000: Father Can't Cope
  • 2003: The Flannerys
  • The Dunnings

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2001: Venomous
  • 2003: Timecop: The Berlin Decision

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]