Masabata Klaas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Masabata Klaas
Volle naam Masabata Klaas
Gebore 3 Februarie 1991 (1991-02-03) (28 jaar oud)
Botshabelo, Tvl., Suid-Afrika
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm medium
Rol Bouler
Internasionaal inligting
EDI debuut (no 58) 6 Oktober 2010 v Sri Lanka
Laaste EDI 18 Julie 2017 v Engeland
EDI hempno. 5
T20I debuut (no 25) 14 Oktober 2010 v Nederland
Laaste T20I 3 August 2016 v Ierland
Loopbaanstatistiek
Kompetisie EDI T20I
Wedstryde 27 12
Lopies aangeteken 68 14
Kolfgemiddeld 6.18 7.00
100s/50s 0/0 0/0
Hoogste telling 15 9
Aflewerings geboul 879 200
Paaltjies 18 7
Boulgemiddeld 38.83 28.57
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 n/a
Beste boulontleding 3/32 2/17
Vangskote/Stonkings 7/– 1/–
Bron: ESPNcricinfo, 18 Julie 2017

Masabata Klaas (gebore 3 Februarie 1991) is 'n internasionale krieketspeler wat 27 Internasionale Eendag- en 12 Twintig20 Internasionale wedstryde vir Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan gespeel het sedert haar debuut in 2010.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]


Suid-Afrika se huidige nasionale vrouekrieketspan

Dane van Niekerk [EDI- en T20-kaptein] - Trisha Chetty - Moseline Daniels - Shabnim Ismail - Marizanne Kapp - Ayabonga Khaka - Masabata Klaas

- Nadine de Klerk - Lizelle Lee - Suné Luus - Raisibe Ntozakhe - Mignon du Preez - Andrie Steyn - Chloe Tryon - Laura Wolvaardt

Wysig hierdie sjabloon
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.