Gaan na inhoud

Mateo Moraza

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mateo Moraza
Mateo Moraza
Standbeeld van Mateo Moraza in Vitoria-Gasteiz

Persoonlike besonderhede
Gebore (1817-09-21)21 September 1817
Vitoria-Gasteiz, Álava, Spanje
Sterf 17 Januarie 1878 (op 60)
Vitoria-Gasteiz, Álava, Spanje

Mateo Benigno de Moraza y Ruiz de Garibay (* 21 September 1817 in Vitoria, † 17 Januarie 1878 in Vitoria) was 'n Spaanse politikus, parlementslid vir Álava, vader van die provinsie Álava, goewerneur van Vizcaya, rektor van die Vrye Universiteit en regsgeleerde.

Lewensloop

[wysig | wysig bron]

Mateo Moraza het Latyn en geesteswetenskappe in die Convent van Santo Domingo (Vitoria) geleer, en later regswetenskap in Valladolid. Hy het sy doktorsgraad in reg in 1840 verwerf. Moraza het homself onderskei as 'n redenaar en vurige ondersteuner van die Baskiese fueros (spesiale regte).

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]