Maya Stojan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Maya Stojan
Gebore28 Junie 1986 (1986-06-28) (34 jaar oud)
NasionaliteitSwitsers
BeroepAktrise en vervaardiger
Jare aktief2009–nou

Maya Stojan (gebore 28 Junie 1986) is 'n Switserse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Newness (2017) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), Castle (2009), en Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2017: Newness
  • 2018: Flashout
  • 2018: 3 Day Weekend
  • 2018: Case 347
  • Babysplitters

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2005: Grey's Anatomy
  • 2009: Castle
  • 2013: Agents of S.H.I.E.L.D.

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: That Guy: Pilot
  • 2016: Diagnosis Delicious
  • 2017: Madtown

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]