Sybas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Maytenus acuminata)
Jump to navigation Jump to search

Sybas
Maytenus acuminata Silkybark tree South Africa7 1.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. acuminata
Binomiale naam
Maytenus acuminata

Die sybas (Maytenus acuminata) is 'n klein boompie wat wydverspreid voorkom. Dit het gegroefde takke. Die blare is dik, glansend en leeragtig met rubberagtige, elastiese drade wat die blaardele aanmekaar hou wanneer dit geskeur is. Die enigste ander boom wat dieselfde eienskap het is die valssybas.

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]