Michael Chernus
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Chernus | |
Geboortenaam | Michael Louis Chernus[1] |
---|---|
Geboorte | 8 Augustus 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Chernus (gebore 8 Augustus 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mistress America (2015) en Spider-Man: Homecoming (2017), en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013) en Easy (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: Lovely by Surprise
- 2015: Mistress America
- 2017: Spider-Man: Homecoming
- 2017: The Dinner
- 2017: The Most Hated Woman in America
- 2018: Inez & Doug & Kira
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2013: Orange Is the New Black
- 2014: Manhattan
- 2015: Patriot
- 2016: Easy
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: The Handel-Halvorsen Passacaglia
- 2012: The Bourne Legacy: Inside the Crisis Suite
- 2013: The Mouseketeer
- 2014: Capturing Captain Phillips
- 2017: Spider-Man: Homecoming, Aftermath
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 September 2018. Besoek op 25 September 2018.