Michael Conner Humphreys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Michael Conner Humphreys
Geboorte 1 Maart 1985 (1985-03-01) (34 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1993–2011
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Conner Humphreys (gebore 1 Maart 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forrest Gump (1994) en Pathfinders: In the Company of Strangers (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Forrest Gump
  • 2011: Pathfinders: In the Company of Strangers

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2009: Little Forrest

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]