Michael Gould (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Michael Gould
Geboorte 3 Mei 1961 (1961-05-03) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Gould (gebore 3 Mei 1961) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mary Shelley's Frankenstein (1994), Rogue One: A Star Wars Story (2016), en Darkest Hour (2017), en in die televisiereeks Ashes to Ashes (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Mary Shelley's Frankenstein
  • 2015: National Theatre Live: A View from the Bridge
  • 2016: Rogue One: A Star Wars Story
  • 2017: Darkest Hour
  • Undergods

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2008: Ashes to Ashes
  • 2012: The Bletchley Circle
  • 2017: The Trial: A Murder in the Family
  • 2018: Black Earth Rising

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: Margaret Thatcher: The Long Walk to Finchley

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]