Michael Panes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Michael Panes
Geboorte 2 April 1963 (1963-04-02) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Panes (gebore 2 April 1963) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Infamous (2006), Watching the Detectives (2007), en We Bought a Zoo (2011), en in die televisiereeks Easy to Assemble (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Fabled
  • 2004: Surviving Eden
  • 2006: Infamous
  • 2007: Watching the Detectives
  • 2011: We Bought a Zoo
  • Nebraska Horizon

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2006: #1 Single
  • 2008: Easy to Assemble
  • 2010: Backwash

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]