Gaan na inhoud

Mickey Shaughnessy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mickey Shaughnessy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joseph Michael Shaughnessy
Geboorte (1920-08-05)5 Augustus 1920
Sterfte 23 Julie 1985 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mickey Shaughnessy (5 Augustus 1920 – 23 Julie 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente From Here to Eternity (1953), Jailhouse Rock (1957), Don't Go Near the Water (1957), en Pocketful of Miracles (1961).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1953: From Here to Eternity
  • 1955: Conquest of Space
  • 1957: Jailhouse Rock
  • 1957: Don't Go Near the Water
  • 1958: A Nice Little Bank That Should Be Robbed
  • 1958: The Sheepman
  • 1959: Don't Give Up the Ship
  • 1959: Edge of Eternity
  • 1960: College Confidential
  • 1960: Sex Kittens Go to College
  • 1961: Pocketful of Miracles
  • 1961: Dondi

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1971: The Chicago Teddy Bears
  • 1976: Muggsy

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1961: The McGonigle
  • 1963: Mickey and the Contessa
  • 1969: Vernon's Volunteers
  • 1969: St. Patrick's Day TV Special

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]