Middelbergpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Middelbergpas
Ligging By Citrusdal
Maksimumhelling 1:12
Hoogte 1 110m
Oppervlak Grond
Pad R303

Middelbergpas is 'n bergpas wat net buite Citrusdal op die R303-grondpad na Ceres lê. Die pas bereik 'n hoogste punt op 1 110m en sy maksimum helling is 1:12. In die winter is die pas soms weens swaar reën onbegaanbaar.

Sien ook[wysig | wysig bron]