Mike Judge
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mike Judge | |
Geboortenaam | Michael Craig Judge |
---|---|
Geboorte | 17 Oktober 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Skrywer, vervaardiger, en akteur |
Aktiewe jare | 1983–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mike Judge (gebore 17 Oktober 1962) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Beavis and Butt-Head Do America (1996) en in die televisiereekse Beavis and Butt-Head (1993), King of the Hill (1997), en Silicon Valley (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Beavis and Butt-Head Do America
- 1999: Office Space
- 2006: Idiocracy
- 2008: The Animation Show 4
- 2009: Extract
- 2016: Bunker77
- 2017: Drew Friedman: Vermeer of the Borscht Belt
- 2018: Action Point
- Trophy Husbands
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1993: Beavis and Butt-Head
- 1994: The Head
- 1997: King of the Hill
- 2004: MTVU Stand In
- 2009: The Goode Family
- 2011: Killin' n' Grillin'
- 2011: Vice Meets
- 2013: You and Your Fucking Coffee
- 2014: Silicon Valley
- 2017: Mike Judge Presents: Tales from the Tour Bus
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Monsignor Martinez
Video's
[wysig | wysig bron]- 1993: Cher with Beavis and Butt-Head: I Got You Babe
- 2003: The Making of 'King of the Hill'
- 2005: The Animation Show 2005
- 2005: 'Office Space': Out of the Office
- 2005: Taint of Greatness: The Journey of Beavis and Butt-Head, Part 1
- 2006: Taint of Greatness: The Journey of Beavis and Butt-Head, Part 2
- 2006: Taint of Greatness: The Journey of Beavis and Butt-Head, Part 3
- 2007: The Animation Show 2007
- 2007: The Big Picture
- 2012: Zac Brown Band: The Wind Official Music Video