Miljoen instruksies per sekonde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

MIPS, of Miljoen Instruksies Per Sekonde, is 'n meeteenheid wat in informatika gebruik word om die werklike verwerkingsspoed van 'n rekenaar se sentrale verwerkingseenheid aan te wys.