Minnie Gentry

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Minnie Gentry
Geboorte (1915-12-02)2 Desember 1915
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 11 Mei 1993 (op 77)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Minnie Gentry (2 Desember 1915 – 11 Mei 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Come Back Charleston Blue (1972), Black Caesar (1973), The Brother from Another Planet (1984), en Bad Lieutenant (1992).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1972: Come Back Charleston Blue
  • 1973: Black Caesar
  • 1984: The Brother from Another Planet
  • 1992: Bad Lieutenant

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1976: Just an Old Sweet Song

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]