Miri Regev

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Miri Regev
מירי רגב
Miri Regev
In 2015

Minister van Kultuur en Sport
Ampsbekleër
Termynaanvang
14 Mei 2015
Voorafgegaan deur Limor Livnat

Lid van die Knesset
Ampsbekleër
Termynaanvang
24 Februarie 2009

Persoonlike besonderhede
Gebore Miriam Regev
26 Mei 1965 (1965-05-26) (53 jaar oud)
Kiryat Gat, Israel
Politieke party Likoed
Kind(ers) 3
Lojaliteit Israeliese Weermag
Rang Brigadegeneraal

Miri Regev, Hebreeus: מירי רגב , (gebore 1965) is 'n Israelse politikus wat aan die Likoed-party behoort.

Regev het bedryfskunde en buiteskoolse opvang gestudeer.

Tydens haar militêre dienstyd het sy die rang van brigadegeneraal gehaal.

Sedert 2009 is sy 'n lid van die Knesset en sedert 14 Mei 2015 is sy ook minister van Kultuur en Sport in die Netanyahu IV-kabinet.

Miri Regev is getroud en het drie kinders.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]