Misdadiger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Misdadiger
Detenido.JPG
beroep
'n Soortpersoon verband aan die wetWysig
Veld van hierdie beroepMisdaadWysig
OorsaakdelikWysig
Manlike vorm van etiketKriminellen, Misdadiger, criminaleWysig
Manifestasie vanAanstootWysig

'n Misdadiger is 'n persoon wat veroordeel is vir 'n misdaad deur 'n persoon met regbank mag, soos 'n regter of 'n offisier van justisie. Nie te verwar met 'n veroordeling vir 'n strafbare feit. Daar word hier meestal onderskeid gemaak tussen grot- en klein oortredings. Onder klein oortredings val spoedoortredings op die pad, in die openbare alkohol suip, en openbare urinering. Oortrede soos diefstal, moord, verkragting, onwettige gebruik van dwelms en bestuur onder die invloed van alkohol, val onder die kategorie 'misdaad'.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Misdaad
  • Diefstal
  • Criminaliteit
  • Inbreker

Verwysings[wysig | wysig bron]