Missy Gold

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Missy Gold
Geboorte 14 Julie 1970 (1970-07-14) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Missy Gold (gebore 14 Julie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Project U.F.O. (1978), Benson (1979), en Trapper John, M.D. (1979).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1978: The Kid from Not-So-Big

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1978: Project U.F.O.
  • 1979: Benson
  • 1979: Trapper John, M.D.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]