Mitsuko Uchida

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dame Mitsuko Uchida
Geboorte20 Desember 1948 (1948-12-20) (70 jaar oud)
Tokio, Japan
Beroep(e)Pianis, dirigent
Genre(s)Klassiek
Portal.svg Musiekportaal

Dame Mitsuko Uchida (Japannees: 内田光子 [ɯtɕiꜜda miꜜtsɯ̥ko], gebore op 20 Desember 1948) is 'n klassieke pianis en dirigent bekend vir haar interpretasies van Mozart en Schubert. Sy is in Tokio, Japan gebore en is 'n genaturaliseerde burger van die Verenigde Koninkryk.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]