Modjadji-broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Modjadji-broodboom
Nasionale nommer: 13 [1]
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. transvenosus
Binomiale naam
Encephalartos transvenosus
Stapf & Burtt-Davy

Die Modjadji-broodboom (Encephalartos transvenosus) is 'n broodboom wat op die berghellings bo die hoofkraal van die reënkoningin, Modjadji, oos van Duiwelskloof, en in die Soutpansberg, Limpopo, voorkom. Die boom kan tot 13 m hoog word en is een van die grootstes ter wêreld en ook die bekendste in Suider-Afrika.

Die broodboom was goed beskerm deur die generasies reënkoninginne wat bygedra het tot die broodboomwoud.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. "iSpot: South African Tree Common Names". Besoek op 19 Mei 2017.