Moeletsi Mbeki

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Moeletsi Goduka Mbeki
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Mbeki in Leiden, 2007

Gebore 9 November 1945
Suid-Afrika
Beroep Politieke en ekonomiese kommentator
Bekend vir Ondervoorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut van Interne Sake

Moeletsi Mbeki (gebore 30 November, 1945) is 'n politieke ekonoom en die ondervoorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut van Interne Sake. Hy is die jongste broer van van die voormalige presedent Thabo Mbeki en die seun van die ANC-leier Govan Mbeki.

Hy het President Mbeki gereed gekritiseer toe hy aan die stuur van die land was.[1] Moeletsi het skerp kritiek ontlont nadat hy gesê het dat Afrika beter onder kolonialisme regeer is, as wat vandag die geval is.[2]

Verwysings[wysig]