Moeraskrap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Moeraskrap
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Infraorde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. catenata
Binomiale naam
Sesarma catenata
Ortman, 1897

Die Moeraskrap (Sesarma catenata) is 'n seedier wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom en tot 2.5 cm breed word. Die krap het 'n vierkantige karapaks wat bruin tot geel van kleur is. Die binnerande van die knypers is uitgevoer met hare of borseltjies. Die kap leef in sand- en moddervlaktes van riviermondings naby die hoogwatermerk. Hulle vreet modder- en sanddeeltjies om organiese plant- en diermateriaal daaruit te haal.

Bron[wysig | wysig bron]