Mohamed Enver Surty

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mohamed Enver Surty

Adjunkminister van Basiese Onderwys
Ampsbekleër
Termynaanvang
1 Mei 2009
President Jacob Zuma

Persoonlike besonderhede
Gebore 15 Augustus 1953 (1953-08-15) (65 jaar oud)
Politieke party African National Congress
Alma mater Universiteit van KwaZulu-Natal
Universiteit van Suid-Afrika
Universiteit van Wes-Kaapland

Mohamed Enver Surty (gebore 15 Augustus 1953) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy dien tans as die Adjunkminister van Basiese Onderwys in die kabinet van president Jacob Zuma. Hy is 'n lid van die African National Congress.

Ten opsigte van loopbaan is Surty 'n prokureur. Surty het as adjunkminister van onderwys vanaf April 2004 tot September 2008 gedien. Vanaf September 2008 tot 2009 het hy ook in die Ministerie van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling as minister gedien.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) DOJCD - CV Minister”. Department of Justice and Constitutional Development. URL besoek op 11 Oktober 2008.