Molototsirivier
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Molototsi)
Molototsi | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopoprovinsie, Suid-Afrika |
Oorsprong | NW van Modjadjiskloof |
Monding | Groot-Letabarivier |
Monding-hoogte | 354 m |
Koördinate: 23°40′33″S 30°55′17″O / 23.67583°S 30.92139°O |
Die Molototsi is 'n sytak van die Groot-Letabarivier in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Oorsprong
[wysig | wysig bron]Die Molototsirivier ontspring in die berge noordwes van Modjadjiskloof.
Samevloei
[wysig | wysig bron]Linkerbank van die Groot-Letabarivier oorkant Ga-Selwana, net wes van Letaba Ranch en 40 km noordwes van Phalaborwa.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Luvubu and Letaba Water Management Area (in Engels)