MonArk band

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Question book-4.svg Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne aan die artikel by te voeg.


MonArk band is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat in 2013 gestig is. MonArk se musiek word as popmusiek beskryf. Die voorsanger van MonArk is Eugene Coetzer. Ewald Jansen van Rensberg is die vervaardiger van hulle musiek. Die eerste album wat uitgereik is, word Negative (Deluxe) genoem.

Hier volg die lys van die liedjies wat op Negative (Deluxe) gevind kan word:

Nommer Naam
1 Only One
2 Something
3 Build It Up
4 Smiling
5 Over Now
6 Own the Night
7 You Make
8 Wait For You
9 So Long
10 Beginnings
11 Let It Go
12 So Long (Amsterdam Remix)
13 What Goes Around (Comes Around)
14 A Moment
15 Wait For You (Sanctorium Remix)