Langtoonkliplyster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Monticola explorator)
Jump to navigation Jump to search

Langtoonkliplyster
Monticola explorator -Cape Town, Western Cape, South Africa -male-8.jpg
Mannetjie in Kaapstad, Suid-Afrika.
Monticola explorator -Cape Town, Western Cape, South Africa -female-8.jpg
Wyfie in Kaapstad, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. explorator
Binomiale naam
Monticola explorator
(Vieillot, 1818, berge van Kaap van Goeie Hoop)

Die Langtoonkliplyster (Monticola explorator) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël en hoogtetrekvoël wat in die winter na boomlose, oop grasveld, veral afgebrande grasveld, beweeg. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 44 - 51 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sentinel Rock-Thrush.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Monticola explorator". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.