Mooirivier (Vaal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mooirivier
Hoofrivier Vaalrivier
Oorsprong Suidoos van Koster
Sytak -links Loopspruit
Sytak -regs Wonderfonteinspruit
Monding Vaalrivier by Stilfontein
Stroomgebied Noordwes, Suid-Afrika
Monding-hoogte 1305
Ligging van Mooirivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Mooirivier
Mooirivier
Koördinate: 26°52′28″S 26°57′6″O / 26.87444°S 26.95167°O / -26.87444; 26.95167Koördinate: 26°52′28″S 26°57′6″O / 26.87444°S 26.95167°O / -26.87444; 26.95167

Die Mooirivier is 'n takrivier van die Vaalrivier in Noordwes, Suid-Afrika.

Oorsprong[wysig | wysig bron]

Die Mooirivier ontspring naby Koster en vloei suidwaarts. Gedurende sy afvloei vul dit die Klerkskraaldam, Boskopdam en die Potchefstroom Dam. Buite Potchefstroom swenk die rivier suidweswaarts voordat dit in die Vaalrivier uitmond op die grens met die Vrystaat, ongeveer 15 km oos van Stilfontein.[1]

Sy hoofsytakke is die Wonderfonteinspruit en die Loopspruit.

Die water in die Mooirivier en sy store is besoedel met swaarmetale[2] as gevolg van goud- en uraan-mynontginning in die rivierbekken.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.