Moord in Kompartement 1001E

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Moord in Kompartement 1001E
Regisseur Pierre D. Botha
Draaiboek Mikro (boek)
Met David Hattingh
Tina Janneke
Uitgereik 7 Augustus 1961
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Moord in Kompartement 1001E is 'n Afrikaanse rolprent wat op 7 Augustus 1961 vrygestel is. DIe rolprent is gebaseer op Mikro (die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kühn) se speurverhaal Kompartement 1001E (ISBN 9789000030323).

Genre[wysig | wysig bron]

Die rolprent is 'n misdaaddrama.

Hoofrolspelers[wysig | wysig bron]

Storielyn[wysig | wysig bron]

Die rolprent handel oor 'n kondukteur wat moorde op 'n trein pleeg.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]