Mopanie-aalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Mopanie-aalwyn
Bundesarchiv Bild 105-DSWA0070, Deutsch-Süd-Westafrika, Aloe.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. littoralis
Binomiale naam
Aloe littoralis
Baker

Die Mopanie-aalwyn (Aloe littoralis) is 'n aalwyn wat voorkom in die Limpopo, Namibië, Botswana, Angola, Zimbabwe en Mosambiek.

Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy nasionale nommer is 29.4,[1] dit word tot 4 m groot. In Engels staan die plant as die Mopane Aloe en in Namibië as die Windhoek-aalwyn bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Galery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]