Moraea cedermonticola
Voorkoms
Moraea cedermonticola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. cedermonticola
|
Binomiale naam | |
Moraea cedermonticola Goldblatt, (1998)
| |
Sinonieme | |
|
Moraea cedermonticola is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberge voor waar dit 'n voorkomsgebied van 150 km² het.