Moraea namaquamontana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Moraea namaquamontana
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
M. namaquamontana
Binomiale naam
Moraea namaquamontana
Goldblatt

Moraea namaquamontana is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en kom in die Richtersveld op die Stinkfonteinberg voor. Dit het 'n voorkomsgebeid van 87 km² en word selde gesien omrede dit net blom na goeie reën. Die plant word bedreig deur oorbeweiding. Dit is deel van die Stinkfonteinberg kwartsiet fynbos.

Bronne[wysig | wysig bron]