Moraea namaquana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Moraea namaquana
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
M. namaquana
Binomiale naam
Moraea namaquana
(Goldblatt) Goldblatt
Sinonieme
  • Hexaglottis namaquana Goldblatt

Moraea namaquana is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en kom op die Spektakelberg voor. Daar is een populasie wat as krities seldsaam beskou word. Die populasie is stabiel.

Bronne[wysig | wysig bron]