Smalblaarwasbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Morella serrata)
Jump to navigation Jump to search

Smalblaarwasbessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. serrata
Binomiale naam
Morella serrata
(Lam.) Killick, 1998

Die Smalblaarwasbessie (Morella serrata) is 'n klein boom wat meestal op moerasagtige plekke voorkom. Die boom se blare is smal ellipties (80 – 140 mm) en gelerig as hulle jonk is en word raak mettertyd geelgroen.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]