Morgan Jones (akteur, gebore 1928)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Morgan Jones
Geboortenaam Morgan Adair Jones
Geboorte (1928-06-15)15 Junie 1928
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 13 Januarie 2012 (op 83)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Morgan Jones (15 Junie 1928 – 13 Januarie 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Forbidden Planet (1956) en in die televisiereekse Death Valley Days (1952), The Blue Angels (1960), en The Gallant Men (1962).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1948: Hometown Girl
  • 1955: Apache Woman
  • 1956: Forbidden Planet
  • 1957: Not of This Earth

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1952: Death Valley Days
  • 1957: Code 3
  • 1960: The Blue Angels
  • 1962: The Gallant Men
  • 1966: The Rat Patrol
  • 1970: The Young Rebels

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]