Morgvoet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Morgvoet is ‘n verouderde inhoudsmaat vir damme.

‘n Morgvoet is 2.12 acre-voet of 577170 gelling. Dit is gelyk aan 2610m³ of 2610000 liter water.

Die aanvanklike inhoudsmaat van die Vanryneveldpasdam (Nqweba-dam) en die Kamanassiedam was onderskeidelik 30300 en 13200 morgvoet.