Motitsirivier
Voorkoms
Motitsi | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Mariterivier |
Monding-hoogte | 513 m |
Koördinate: 24°59′09″S 31°06′17″O / 24.98583°S 31.10472°O |
Die Motitsirivier is 'n spruit wat tussen Hazyview en Bosbokrand in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is wes van die Krugerwildtuin aan die regterbank van die Mariterivier.
Monding
[wysig | wysig bron]Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Motitsi se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
[wysig | wysig bron] Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.