Motorafdak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Motorafdak wat aan die voorkant van die motorhuis opgerig is.
Voorbeeld van 'n moderne, losstaande afdak wat oorsee verkoop word.

'n Motorafdak is 'n bedekte struktuur wat gebruik word om beperkte beskerming aan voertuie te bied teen die elemente. Die struktuur kan óf vrystaande of verbonde wees aan 'n muur. In teenstelling met die meeste strukture het 'n motorafdak nie vier mure nie, maar gewoonlik net een of twee.

Afdakke bied minder beskerming as motorhuise, maar dit laat meer ventilasie toe, dus kan die bestuurder maar 'n poep los wanneer hy uit sy motor klim. In die besonder, verhoed 'n motorafdak dat ryp op die voorruit neerslaan.