Mount Kenya

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mount Kenya
Die Mount Kenya
Die Mount Kenya
Ligging Kenya-massief, Kenia
Hoogte 5 199[1] meter
Reeks Alleenstaande berg in die Kenya-massief
Koördinate 0°9′3″S 37°18′27″O / 0.15083°S 37.30750°O / -0.15083; 37.30750Koördinate: 0°9′3″S 37°18′27″O / 0.15083°S 37.30750°O / -0.15083; 37.30750
Bergtipe Stratovulkaan
Eerste bestyging 1899
Eerste bestyger(s) Halford Mackinder
Maklikste roete Rotsklim
Ligging van Mount Kenya op 'n kaart (Kenia)
Mount Kenya
Mount Kenya
Kaart wat die Mount Kenya vertoon

Mount Kenya (Massai: Kirinyaga en Kinyaa, "swart-en-wit-berg") is 'n bergmassief in Afrika wat in die sentrum van Kenia net noord van die hoofstad Nairobi en net suid van die ewenaar geleë is. Met sy hoogte van 5 199 meter is dit die tweede hoogste berg en bergmassief in Afrika ná Kilimandjaro. Die massief bestaan uit drie vulkane: Batian, Nelion en Point Lenana. Die Mount Kenya Nasionale Park is in 1997 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Mount Kenya, Kenya". Peakbagger.com. Besoek op 30 April 2015.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]