Mthathadam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mthathadam
Ligging Mthatha, Oos-Kaap
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 31°33′0″S 28°44′24″O / 31.55000°S 28.74000°O / -31.55000; 28.74000Koördinate: 31°33′0″S 28°44′24″O / 31.55000°S 28.74000°O / -31.55000; 28.74000
Dam op Mthatharivier
Doel Nywerheid en huishoudelik
Openingsdatum 1977
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte van wal 38 m
Lengte van wal 620 m
Bakmaat 253 miljoen m3
Opvangsarea 886 km2
Damoppervlak 2541.7 ha

Die Mthathadam is geleë in die Mthatharivier, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is voltooi in 1977, die wal is 38 m hoog en die bakmaat is 253 miljoen m3. Die dam voorsien Mthatha van water. Daar is 'n besienswaardige waterval net suid van die dorp.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]