Kurkbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Mundulea sericea)
Jump to navigation Jump to search

Kurkbos
Mundulea sericea, blomme, Manie vd Schijff BT, a.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
M. sericea
Binomiale naam
Mundulea sericea
(Willd.) A.Chev.

Die Kurkbos (Mundulea sericea) is 'n klein boompie wat noord van die Vaalrivier en in die noorde van KwaZulu-Natal voorkom. Die boom se peule word tot 8 cm lank en word met goudbruin, fluweelagtige hare bedek. Die hare word mettertyd grys en die peule hang 'n hele tydjie aan die boom. Die bas en hooftakke is diep gegroef en kurkagtig en bevat die gif rotenoon. Die blare word egter geëet deur diere.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]