Munwarivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Munwarivier
Stroomgebied KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Oorsprong Luapula, Zambië
Monding Luapula, Zambië
Kongorivier
Oorsprong-hoogte 1 000 m
Ligging van Munwarivier op 'n kaart (Zambië)
Munwarivier
Munwarivier
Koördinate: 10°29′38.04″S 28°42′22.9″O / 10.4939000°S 28.706361°O / -10.4939000; 28.706361Koördinate: 10°29′38.04″S 28°42′22.9″O / 10.4939000°S 28.706361°O / -10.4939000; 28.706361

In die vallei van die Munwarivier in Zambië is 'n terrein van groot argeologiese belang.

Die rivier loop naby die Johnston-waterval in die Luapularivier. Op 'n hoogte van net oor die 1000 m bo seespieël, by 10° 10′ suid en 28° 42′ oos, suid van Kasenga, Mwense en Kashiba, en oos van die Luapula word rotsgravures aangetref wat dateer uit ongeveer 4500 v.C. Hulle is in 1930 deur Raymond Dart ontdek is is sedertdien tot gedenkwaardigheid verklaar.

Bibliografie[wysig | wysig bron]