Musée d'Orsay

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die museum se hoofsaal.

Die Orsay-museum (Frans: Musée du Orsay) is 'n groot museum in die hart van Parys, Frankryk. Hierdie museum besit skilderye van Gustave Courbet, die Franse Impressionis, Vincent van Gogh, Paul Gauguin en Paul Cézanne.

Eksterne skakel[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: