Mutsuhito

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mutsuhito
Keiser van Japan
Black and white photo of emperor Meiji of Japan.jpg
Keiser Mutsuhito in die 1890's of later
Dinastie Keiserlike Huis van Japan
Bewind 3 Februarie 186730 Julie 1912
Kroning 12 September 1868
Volle naam Mutsuhito (睦仁)
Gebore (1852-11-03)3 November 1852
Kioto, Japan
Gesterf 30 Julie 1912 (op 59)
Tokio, Japan
Begrawe 13 September 1912
Fushimi Momoyama no Misasagi (伏見桃山陵), Kioto, Japan
Voorganger Keiser Kōmei
Erfgenaam Keiser Taishō
Opvolger Keiser Taishō
Gade Masako Ichijō (1869–1912; sy dood)
Kinders Keiser Taishō
Masako, Prinses Takeda
Fusako, Prinses Kitashirakawa
Nobuko, Prinses Asaka
Toshiko, Prinses Higashikuni
Vader Keiser Kōmei
Moeder Nakayama Yoshiko

Mutsuhito (裕仁, gebore 3 November 185230 Julie 1912), of Meiji die Grote (明治大帝, Meiji-taitei), was van 1867 tot 1912 die 122ste Keiser van Japan volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde.[1] Soos in Japan gebruiklik is hy tydens sy bewind nie by sy geboortenaam Mutsuhito genoem nie, maar "keiserlike majesteit" (天皇陛下, tennō heika) of "Sy huidige majesteit" (今上陛下, kinjō heika). Sy posthume naam is Keiser Meiji, sy regeringstyd staan darem as Meiji-tydperk (明治時代, Meiji-jidai) bekend en is gekenmerk deur groot politieke, sosiale en kulturele veranderinge. Tydens die bewind van Mutsuhito het Japan van 'n tradisionele isolationistiese feudale staat tot 'n keiserlike, moderne wêreldmag ontwikkel, gepaardgaande met die Japannese Industriële Revolusie.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Nussbaum, Louis-Frédéric; et al. (2002). Traditional order of Tennō. Japan encyclopedia. pp. 962–963. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Voorafgegaan deur
Keiser Kōmei
122ste Tennō
1867–1912
Opgevolg deur
Keiser Taishō