Myron McCormick
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Myron McCormick | |
Geboorte | 8 Februarie 1908 |
---|---|
Sterfte | 30 Julie 1962 (op 54) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Myron McCormick (8 Februarie 1908 – 30 Julie 1962) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Fight for Life (1940), No Time for Sergeants (1958), en The Hustler (1961), en in die televisiereeks Alfred Hitchcock Presents (1955).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1939: ...One Third of a Nation...
- 1940: The Fight for Life
- 1942: USS VD: Ship of Shame
- 1949: Jigsaw
- 1958: No Time for Sergeants
- 1959: The Man Who Understood Women
- 1961: The Hustler
- 1962: A Public Affair
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1955: Alfred Hitchcock Presents
- 1959: Play of the Week
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1960: The Iceman Cometh