Neurenberg
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Nürnberg)
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Beiere |
Koördinate | 49°27′N 11°5′O / 49.450°N 11.083°O |
Stigting | 1000/1040 |
Stadstatus | 1219 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 186,44 vk km |
Hoogte bo seevlak | 309 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2020) | 515 543[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 2 765/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 3 500 000[2] |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Marcus König (CSU) |
Amptelike webwerf | www.nuernberg.de |
Neurenberg (Duits: Nürnberg, [ˈnʏɐ̯nbɛɐ̯k], ) is die tweede grootste stad in Beiere, Duitsland, ná die hoofstad München met 'n bevolking van 515 543 in 2020 en 'n oppervlakte van 186,44 km².
Geografie
[wysig | wysig bron]Neurenberg is geleë in die noorde van Beiere, 170 km noord van München.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die stad het bekend geraak vir die Neurenberg-verhore wat na die Tweede Wêreldoorlog hier gehou is. Dit was een van die gasheerstede tydens beide die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006.
Galery
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Neurenberg.
- (en) Toerisme-inligting oor Neurenberg op Wikivoyage
- (de) Amptelike webwerf