Arp 272

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf NGC 6050)
Jump to navigation Jump to search
Arp 272
Die Hubble-ruimteteleskoop se foto van Arp 272.
Die Hubble-ruimteteleskoop se foto van Arp 272.
Soort stelsel Interaktiewe sterrestelsels
Sterrebeeld Hercules
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 16h 05m 23s
Deklinasie +17° 45,4′ 00″
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 400 miljoen
Rooiverskuiwing  Sowat 0,032
Ander name VV 220, UGC 10186, KPG 481, NGC 6050, IC 1179, CGCG 108-118, PGC 57058, MCG +3-41-92
Lugkoördinate
16h 05m 23s, +17° 45.4′ 00″
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Arp 272 is twee interaktiewe spiraalsterrestelsels, NGC 6050 en IC 1179. Hulle is sowat 400 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Hercules. Hulle is deel van die Hercules-sterrestelselswerm, wat weer deel is van die Groot Muur.

Die twee sterrestelsels van Arp 272 is in fisieke kontak met mekaar deur middel van hul spiraalarms.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hubble Interacting Galaxy NGC 6050 (2008-04-24).jpg    Arp 268  •  Arp 269  •  Arp 270  •  Arp 271  •  Arp 272  •  Arp 273  •  Arp 274  •  Arp 275  •  Arp 276