NGR 4-6-2TT Havelock

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
NGR 4-6-2TT "Havelock"
Voorheen NGR 2-8-2TT "Havelock"
Natal 2-8-2TT Havelock.jpg
Havelock soos oorsponklik gebou c 1888
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Natalse Regeringspoorweë
Vervaardiger Natalse Regeringspoorweë
Model NGR 2-8-2TT
Vervaardig 1888
Herbouer Natalse Regeringspoorweë
Aantal herbou 1
Bouspesifikasies
Konfigurasie 2-8-2TT "Mikado"
4-6-2TT "Pacific" na herbou
Spoorbreedte Kaapspoor
Voorwielomtrek 648 mm (2512 dm)
Dryfwielomtrek 990 mm (39 dm)
Agterwielomtrek 648 mm (2512 dm)
Wielbasis 2-8-2TT:
10,655 m - totaal
6,998 m - lokomotief
3,493 m - gekoppel
2,286 m - tender
4-6-2TT:
2,375 m gekoppel
Lengte 12,522 m oor koppelings
Hoogte 3,658 m
Raamwerk Platraam
Lokomotiefmassa 38,6 t
Tendermassa 12,2&bvsp;t
Gesamentlike massa 50,8 t
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 3,6 t
Waterkapasiteit 4 000 liter (lokomotief)
4 085 liter (tender)
Stoomketel 1 172 mm binneomtrek
3 353 mm binnelengte
Stoomketeldruk 965 kPa
Vuurroosteroppervlak 1,301 m2
Verhittingsoppervlak 174 buise met 41 mm omtrek
81,5 m2
– Vuurkas 7,15 m2
– Totaal 88,6 m2
Silinders Twee
Silindergrootte 406 mm (16 dm) boor
533 mm (21 dm) slag
Klepwerk Stephenson
Werkverrigting
Trekkrag 64 kN 75% keteldruk
Veiligheidstelsels Salter & Ramsbottom-kleppe
Diensgeskiedenis
Gebruiker Natalse Regeringspoorweë
Aantal in klas 1
Vlootnommer(s) 48
Bynaam Hairy Mary (tydens die 2de vryheidsoorlog)
Afleweringsdatum 1888
Eerste tog 1888
Skrootdatum 1905[1]

Die NGR 4-6-2TT Havelock tenk-en-tenderlokomotief is die eerste stoomlokomotief wat in Suid-Afrika gebou is. Die lokomotief kry die naam "Havelok", ter ere van sir Arthur Havelock, goewerneur van die Natal Kolonie. Dit is in 1887 deur die Natalse Regeringspoorweë met 'n 2-8-2TT-konfigurasie ontwerp en in 1888 in Durban gebou. Later is dit met 'n 4-6-2TT-konfigurasie herbou.[1]

Tydens die Tweede Vryheidsoorlog is die lokomotief met dik henneptou bedek om dit te kamoefleer en beskerm teen vyandige vuur, en het die bynaam "Hairy Mary" gekry.

NGR 4-6-2TT Havelock as die Hairy Mary.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910–1955 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. p. 90-91. ISBN 978-0-7153-5427-8.