NG gemeente Florida-Suid
Voorkoms
Die NG gemeente Florida-Suid is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1956. Die kerkgebou is geleë by Agtstelaan 6, Florida, Gauteng. In 2014 was die leraar ds. D.H. Botha. Daar was einde 2013 31 doop- en 225 belydende lidmate. Einde 2014 het dit afgeneem tot 26 en 187.
Enkele leraars
[wysig | wysig bron]- Francois Petrus Panter Myburgh, 1956 – 1962
- Johannes Theodoris Jordaan, 1962 – 1965
- M.A. Bergh 1965-1971
- J.P. Jordaan 1971-1992. Emeriteer op 22 November 1992 weens gesondheidsreds, en sterf op Maandag 19 Januarie 1993 in die ouderdom van 58 jaar.
- S.J. de Jager 1982-1985
- S.J. de Jager 1993-1997
- D.H. Botha, 14 Desember 1998 –hede (pastorale hulp)
Bron
[wysig | wysig bron]- Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Die kerkgebou, soos te sien op Google Maps. URL besoek op 19 September 2015.